GRAAD 4 – GRAAD 7:
SKOOLDAG BEGIN: 07:50 | SKOOLDAG EINDIG: Graad 4 & 5 – 14:05 Graad 6 & 7 – 14:10 |
Leerders wat laatkom kan slegs by Weyerslaan se hoofhek toegang verkry. Meld asb. aan by Ontvangs. Ouers moet die skool voor 08:10 in kennis stel indien ’n leerder afwesig is.
Ons skoolrooster bestaan uit `n 10 dag-siklus: Maandag tot Vrydag is óf dag 1 tot 5 óf dag 6 tot 10. Daar is 12 periodes per dag.
Periode | Tyd |
---|---|
1 | 07:50-08:19 |
2 | 08:19-08:47 |
3 | 08:47-09:15 |
4 | 09:15-09:43 |
5 | 09:43-10:11 |
6 | 10:11-10:39 |
Admin/Afkondigings | 10:39-10:47 |
POUSE | 10:47-11:07 |
7 | 11:07-11:35 |
8 | 11:35-12:03 |
9 | 12:03-12:31 |
10 | 12:31-12:59 |
POUSE | 12:59-13:14 |
11 | 13:14-13:42 |
12 | 13:42-14:10 |
Verdaag | Gr. 4 & 5 – 14:05 |
Gr. 6 & 7 – 14:10 |
SKOOLBEDRYWIGHEDE WAT LAAT KLAARMAAK
As gevolg van die geweldige deelname in sport- en kultuuraktiwiteite is ons genoodsaak om sekere aktiwiteite in sessies af te rig, wat meebring dat leerders tot redelik laat in die middag nog by die skool besig is. Indien ouers, of ‘n leerder se vervoer, laat opdaag en hy/sy raak onrustig, geld die volgende reëlings:
Die klok is elektronies gestel en die akkuraatheid kan deur kragonderbrekings beïnvloed word. Die volgende geld vir kwartaal 1 en 4. Tydens kwartaal 2 en 3 is dit soms soggens nog redelik donker en klein aanpassings ten opsigte van beweging op die skoolterrein sal gemaak word. Leerders kan om 06:45 (vroegste) toegang, slegs deur die hoofhek in Weyerslaan, tot die skoolterrein verkry. Dit is gekontroleerde toegang deur ‘n lid van die ondersteuningspersoneel. Hierdie leerders beweeg direk na die saal. Verdere ondersteuningspersoneel hou daar toesig tot 07:00.
BESOEKERS AAN DIE SKOOL
Kwartaaldatums 2025
Term Dates 2025
Kwartaal/Term | Datums/Dates |
---|---|
1 | 13 Januarie (Onderwysers) & 15 Januarie (Leerders) – 28 Maart 13 January (Teachers) & 15 Januarie (Learners) – 28 March |
2 | 8 April – 27 Junie 8 April – 27 June |
3 | 22 Julie – 3 Oktober 22 July – 3 October |
4 | 13 Oktober – 10 (12) Desember 13 October – 10 (12) December |
Openbare & skoolvakansiedae 2025
Public & School Holidays 2025
OPENBARE EN SKOOLVAKANSIEDAE 2025