HANDELSURE:
| MAANDAE & WOENSDAE: | 16:00 – 18:00 |
| DINSDAE & DONDERDAE: | 12:00 – 15:00 |
| VRYDAE: | 07:30 – 08:30 |
Die klerewinkel verskaf skoolklere aan leerders van Laerskool Durbanville, sowel as Durbanville Voorbereidingskool, en is geleë op die skoolgronde. Voorgeskrewe skryfbehoeftes per graad is ook beskikbaar.
2025 / 2026
2025:
| MAANDAG, 1 DESEMBER | 12:00 – 18:00 |
| DINSDAG, 2 DESEMBER | 12:00 – 18:00 |
| WOENSDAG, 3 DESEMBER | 12:00 – 18:00 |
| DONDERDAG, 4 DESEMBER | 12:00 – 18:00 |
| VRYDAG, 5 DESEMBER | 07:30 – 10:00 |
| MAANDAG, 8 DESEMBER | 12:00 – 18:00 |
| DINSDAG, 9 DESEMBER | 09:00 – 15:00 |
2026:
| WOENSDAG, 7 JANUARIE | 10:00 – 13:00 & 15:00 – 18:00 |
| DONDERDAG, 8 JANUARIE | 10:00 – 13:00 & 15:00 – 18:00 |
| VRYDAG, 9 JANUARIE | 10:00 – 14:00 |
| MAANDAG, 12 JANUARIE | 09:00 – 13:00 & 15:00 – 18:00 |
| DINSDAG, 13 JANUARIE | 09:00 – 15:00 |
| WOENSDAG, 14 JANUARIE | 07:30 – 9:00 & 16:00 – 18:00 |
KWARTAAL 1 & 4
Slegs by die klerewinkel beskikbaar |
Beskikbaar by die klerewinkel of enige ander winkel |
Nie beskikbaar by die klerewinkel nie
KWARTAAL 2 & 3
Slegs by die klerewinkel beskikbaar |
Beskikbaar by die klerewinkel of enige ander winkel |
Nie beskikbaar by die klerewinkel nie
Alle sportdrag is by die klerewinkel beskikbaar.


Nota: Chino is nie by die klerewinkel beskikbaar nie.







Slegs by die klerewinkel beskikbaar
Die volgende items van Durbanville Voorbereidingskool mag ook by Laerskool Durbanville gebruik word:




Klerewinkelbestuurder:
Retha du Toit – Tel: 021 976 8115
klerebank@durbieland.com
Laai die nuutste pryslys af: