Laerskool Durbanville
‘N PASSIE VIR KINDERS
Laerskool Durbanville se personeel word met die hand uitgesoek. Hulle is hardwerkende en passievolle onderwysers wat die ekstra myl loop om elke Durbie tot sy/haar volle potensiaal te laat ontwikkel.